|
American Barbeque
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: - 1kg varkribbetjies(spare ribs) in stukken gesny
- 2 uie in skywe(ringe) gesny
- 2 tamaties in plakke gesny
- 2 suurlemoene in skywe gesny
- 1 kop Mrs Ball′s Chutney
- 3/4 kop Worcestersous
- 1 kop tamatiesous(ketchup)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: - pak die varkensribbetjies in ′n oondskaal
- doen op elke stukkie ′n skyf ui, dan ′n skyf tamatie en bo-op ′n skyf suurlemoen
- meng die blatjang, Worcestersous en tamatiesous en giet helfte van die sous oor ribbetjies
- doen die ander helf oor tydens die gaarmaak
- bak die ribbetjies by 160*C vir 1+1/2 uur
|
|
|